LET WEL

Ons is tans besig met ons jaarlikse voorraadtelling. Ongelukkig sal geen bestellings van 25 Februarie – 6 Maart verwerk word nie. Kontak gerus bestel@bmedia.co.za vir enige navrae.

R180,00

Kom saaPrinses Paris het ’n besige dag voor haar. Sy ontmoet luiperde, ’n olifant en ’n buffel.

R285,00

Dié boek is gepas vir nuwe lesertjies en saamlees, of dit nou saans in die bed of in die klaskamer is.

R280,00

Hierdie proaktiewe werk het ’n paar mooi dinge gebring soos vryheid, vrede en wysheid.

R280,00

As ons dié eienskappe wil besit, moet ons ons verbind tot ’n dieper begrip en toepassing van dié waardes in ons lewe.

R280,00

In hierdie opgedateerde uitgawe leer Joyce ons hoe om ons gedagtes te fokus op die manier waarop God dink.

R320,00

Hierdie boek bevat ook gevallestudies wat die voordele van beginselvaste, waardegebaseerde leierskap uitbeeld. 

R285,00

Kom ontdek wat dit behels om tyd in die teenwoordigheid van ons Skepper deur te bring

R295,00

Draers van die Lig is 200 oordenkings vir mense vandag, geskryf deur goeie vriende Stephan Joubert en Johan Smith.

R350,00

‘n Onontbeerlike gids vir vroue wat die moed en vertroue wil hê om hul drome vreesloos na te jaag

R200,00

Leef met jou oë op God se ewigheidsbeloftes gerig, en gaan die toekoms met sekerheid tegemoet.

R160,00

Ontmoet die Koning tussen krummels en karstoele, en ontdek: Jy ís meer as genoeg.

R360,00

365 gebede om jou geloof ritmies en dieper te beleef, elke dag in pas met die Here.

Leefstyl

R350,00

‘n Onontbeerlike gids vir vroue wat die moed en vertroue wil hê om hul drome vreesloos na te jaag

R200,00

Leef met jou oë op God se ewigheidsbeloftes gerig, en gaan die toekoms met sekerheid tegemoet.

R160,00

Ontmoet die Koning tussen krummels en karstoele, en ontdek: Jy ís meer as genoeg.

R160,00

Bybelstories en prettige aktiwiteite om met kinders te gesels oor wat ons glo. Stap-vir-stap-riglyne.

R260,00

Farren help ons om vry te kom om ander gelukkig te maak, en help ons om te fokus op wat God van ons wil hê.

R320,00

Demi wys hoe jy kan leer om op jou groter roeping te fokus eerder as op jou aspirasies.

R310,00

Hierdie 366 dagstukkies help ons om met wysheid te leef, in ons alledaagse bestaan.

R290,00

Die boek is daarop gemik om geestelike groei aan te moedig deur nuwe maniere van dink en doen te kweek en in te oefen

R170,00

Jy word uitgenooi na ‘n geloofsreis deur sewe wonderverhale van Jesus.

R240,00

Die vyftig dae tussen Paassondag en Pinkstersondag is die ideale tyd om hierdie bundel essays te lees.

R290,00

Jy is geroep om in vereniging met Christus te leef. Beleef hierdie dieper verhouding met God.

R180,00

Oordink God se skeppingswonders en ontdek God se twaalfvoudige seën.
Verken Die Bybel
Groei in jou geloof met ons reeks gesprekgidse en versameling Bybelstudies vir kleingroepe, individue, selgroepe en Bybelstudiegroepe. Ontsluit betekenisvolle gesprekke, verdiep jou geestelike begrip, en versterk julle geloof
Ontdek ons uitgebreide Bybelversameling
Vind die perfekte Bybel vir jou unieke geestelike behoeftes en julle gemeente. Ontdek verskeie vertalings, uitgawes en style wat jou geloofsreis versterk
Ontdek ons unieke hulpbronne
Kry al die liturgiese hulpmiddels en bedieningshulpbronne vir julle gemeente se behoeftes. Vind alles wat nodig is vir aanbidding, geskenke by groot geleenthede en die versorging van lidmate in oorgangstye

Teken in op ons nuusbrief

Bybelstudies

R125,00

’n Praktiese Bybelstudie vir nuwe gelowiges én vir almal anders met 6 geloofsgesprekke oor waarhede wat lewe gee

R115,00

’n Bybelstudie vir 6 weke oor Jesus se onverwagte gesprek met die vrou by die put.

R115,00

’n Praktiese 7-weke-Bybelstudie wat jou sal laat ontdek: Christus nooi jou in na ’n lewe in en saam met Hom.

R160,00

’n Geloofsverrykende reis deur Paulus se brief aan die Galasiërs; vind genade, identiteit en vryheid in Christus.

R200,00

Word deel van Jesus Christus se getuies oor die wêreld heen en maak ’n impak vir die koninkryk, waar jy ook al gaan.

R150,00

Welkom by hierdie reis van 31 dae na persoonlike en geestelike groei. 

R100,00

wag-vreugde maak jou ontvanklik vir die hoop, die vrede, die vreugde en die liefde waarin Jesus ons wil laat leef

R150,00

Word luisterend stil in Lydenstyd en raak bewus van wat Jesus se lyding vir jou beteken.

Black Five Day: Kry tot 65% afslag!

Dis ons grootste uitverkoping van die jaar. Slegs vir vyf dae: Vanaf 25 – 29 November 2024

My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.